Farm For Sale in Lephalale, Lephalale

ref# 754
Share
Asking Price : R 6 500 000 (403 726 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 395 ha
Spog Jagplaas, Ellisras Bosveld R 6.5m

Puik ontwikkelde jagplaas
Lopende saak (Verkoper is BTW geregistreer)
Alle losgoed, wild en meubliment ingesluit.
"n Lys van Losgoed ,Meubels en Wild sal op dag van besigtiging aan voornemende koper voorsien word ( Waarde ongeveer R1.5m)
Gebou waarde ongeveer R2.5m

ONTWIKKELING:
HOOF LODGE (GEMEUBULEERD)

Hoof slaapkamer met en-suite badkamer
Nog 6 slaapkamers elk met 'n eie badkamer
Kombuis met 'n spens
Eetkamer
Sitkamer
Loft
Eetsaal/Konferensie kamer
Waskamer
Toegeruste Lapa met ingeboude braai asook 'n buitelug Braaiarea
Swembad
Onder dak parkering
Hoof Lodge is met 'n geëlektrifiseerde heining omhein
Veiligheidsligte en veligheidskameras verbind met 'n monitor
(SPESIAAL VIR BANG BUITELANDERS)
'N BYSTAND KRAGOPWEKKER WAT OUTOMATIES AANSKAKEL AS ESKOM KRAG AFGAAN.
Water vir tuin en huis werk met gravitasie.
Buite die erf is bediende geriewe vir bediendes wat gedurende jagtyd laat moet werk.
In die erf is 'n boorgat wat 20 000 liter per uur kan lewer.

JAGKAMP/JAGTERSHUIS
Kombuis
Eetkamer
Stoep met ingeboude braai
3 Slaapkamers
2 Badkamers
Onderdak parkering
Braai Boma

SLAGKAMER
Die slagkamer is ook toegerus met vleisverwerking toerusting met 'n groot instap koelkamer
Vellekamer
"n ekstra kamer vir of gidse of kantoor

HOUTHUIS
Groot stoep wat uitkyk oor 'n waterpunt
Kombuis/Leefarea
3 Saapkamers
2 badkamers
Lapa met ingeboude braai
Afkoel drinkgat

STOOR
Ten volle toegerus met gereedskap, werksbanke ens (sien foto's)

PLAAS/VELD
3 x toegeruste boorgate (1 Solar, 2 elektries) Baie water
4 Gronddamme
1 Sement dam
4 sement krippe
Verskeie water tenke
7 Jagskuilings by waterpunte (Puik toestand)

Wildsomheining in PUIK toestand - Vrystelling vir wild op die plaas

Aparte 12 ha oorkant die pad waar arbeidsbehuising op is.
Op die gedeelte word net binne jagseisoen gejag.

  • Algemeen
  • 2 X Eskom kragpunte
  • Plaas is soetveld met sand, leem en koppies (Koppie is almal beweibaar)
  • Afstand vanaf Zambesi rylaan Pretoria: 300km
  •  
  • KOM EN BESIGTIG OM DIE WERKLIKE WAARDE TE SIEN!!!!
  • U MOET REEDS OOR DIE FINANSIES BESKIK OM DIE PLAAS TE KOOP. MOENIE NET 'n UITSTAPPIE BEPLAN NIE!!!!