Farm For Sale in Lephalale, Lephalale

ref# 768
Share
Asking Price : R 2 600 000 (156 156 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 139 ha

select a 2nd currency

Asemrowend mooi Jagplaas!!! Lephalale R2.6m

139ha
Hoofhuis/Lodge
Jagkamp: gemeubuleerd
Slag en koelkamer geriewe
Gereedskapstoor : gereedskap ingesluit

Wild: Getalle sal met besigtiging bevestig word
Koedoes
Rooibokke
Nyalas
Gemsbokke
Livingstone elande
Kameelperde
Varke en kleinwild

  • 2 x toegeruste boorgate (Hoofboorgat lewer 4000 lieter per uur)
  • 3 x suipings vir wild
  • Wildwerend omhein (Geëlektrifiseerd)
  • Jagskuilings by suipings
  • Teerpad tot by die plaas
  • 38 km vanaf Ellisras
  •  
  • KOM MAAK JOU BEGIN OF TREE AF!!!
  • kOM LEEF JOU DROOM!!!!!!