House For Rent in Lephalale, Lephalale

ref# 661
Email a Friend Share
Asking Price : R 5 500 (323 EUR*) per month Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:2 Bathrooms:1 Garages:1

select a 2nd currency

2 Slaapkamer meenthuise te huur - R5 500 pm

Netjiese 2 slaapkamer huis te huur ongeveer 4 km buite die dorp.
Lugreelings in kamer
Oopplan kombuis met sitkamer met lugreeling
1 Volledige badkamer (bad & stort)
Afdak vir 1 voertuig
24 Uur sekuriteit asook elektriese omheining
Pre-Paid krag, water ingesluit
Kan gehuur word met of sonder meubels
Huis is ook te koop @ R500 000