House For Rent in Lephalale, Lephalale

ref# 751
Share
Asking Price : R 12 000 (720 EUR*) per month Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:3 Bathrooms:3 Garages:2

select a 2nd currency

Netjiese huis te huur - R12 000 pm

3 Slaapkamers met 3 badkamers.
Oopplan kombuis en leefkamer
Groot stoep met ingeboude braaier. Trellidoors
Dubbel motorhuis.
Dubbel skadunet afdakke .
Manual besproeing.
Elektriese omheining, beams en alarmstelsel.
Huis dadelik beskikbaar