House For Sale in Lephalale, Lephalale

ref# 776
Share
Asking Price : R 870 000 (52 252 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:2 Bathrooms:1 Erf Size: ± 377 m2

select a 2nd currency

Ruim 2 slaapkamer huis ELLISRAS R 870 000

RUIM 2 SLAAPKAMER HUIS IN GOEIE AREA VAN OU ELLISRAS
Ellisstraat

Slaapkamers 2
(LUGREëLING IN EEN KAMER EN WAAIER IN DIE ANDER EEN
Vol badkamer: stort.wasbak toilet en bad
Oopplan komuis met was area ook ingerig vir wasmasjien en skottelgoedwasser
Sitkamer LUGREëLING
Stoep
Groot afdak vir voertuie
HELE HUIS IS BINNE UITGEVERF EN GETEëL
NUWE VOOR EN AGTERDEUR
KOMBUISKASTE OORGEDOEN
Ekstras:
Gordyne is spesiaal vir die huis gemaak en is by die koop ingesluit.

Tuingereedskap is ook ingesluit.

LW: Indien U nie in die ekstras belangstel nie sal dit niks aan die prys verskil maak nie.

  • IDEALE EIENDOM VIR DIE BEGINNER ASOOK VIR DIE AFGETREDENE!!!!