Smallholding For Sale in Lephalale

ref# 309
Share
Asking Price : R 12 600 000 (780 185 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 8 m2

select a 2nd currency

8,3 ha PLOT BY ELLISRAS/LEPHALALE MET BAIE BEHUISING R 12.6m+btw

Goed ontwikkelde plot
Hoofwoning: 5 slaapkamers, 2 vol badkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis, waskamer, spens, studeerkamer, 2 instapkaste(stoorkamers) , swembad en lapa Pragtige tuin.
woonstelle: 11 x 2 slaapkamer woonstelle en 6 x eenman woonstelle
Lugreelings in alle wooneenhede
afdak en skadunetparkering
Tuine onder outomatiese besproeiing

  • plot verdeel deur hoofpad in 2 dele: 3ha teen Mogol rivier en 5 ha met die ontwikkeling op
  • Moederlyn vanaf die rivier tot bopunt van die plot
  • Pomp in die rivier 7.5 kw 3fase
  • 7,5ha besproeiingsreg(instant gehou) skakel outomaties aan volgens gebruik
  • Water op filtreersisteem
  • Huurinkomste van woonstelle tans R 70 000 per maand
  •  
  • NB! eienaar gaan sekere plante verwyder met verkoop, sal vooraf uitgewys word.
  •