Met die wildsbedryf wat 'n duik gemaak het en die klim in beespryse wend die boere hulle weer tot beesboerdery. Dit het tot die gevolg dat daar 'n toename in die navraag van beesplase nou plaasvind. Gebiede soos Nylsvlei en Alma is hoog op aanvraag.

As U in die verkoopsmark is en U plaas ingerig is vir beesboerdery kan U my gerus kontak

Kobus Janse van Rensburg 082 777 2538