Agricultural For Sale in Lephalale

ref# 263
Share
Asking Price : R 10 000 000 (619 195 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:7 Bathrooms:5 Garages:5 Erf Size: ± 110 ha

select a 2nd currency

ELLISRAS/LEPHALALE -200 ha Besproeiingsplaas met 48 ha besproeiingsregte en 40ha onder besproeiing R10m

Hoof woonhuis 455m² argitek beplan,4slk,3 b/k,buitegeboue bestaan uit slk met eie b/k,koelkamer,waskamer en vleiskamer.Klein toegeruste slagkamer,Swembad.
2de huis,3slk,2b/k pas kompleet oorgedoen.5 toesluit motorhuise,beide wonings toegerus met sekuriteit gekoppel aan reaksie eenheid.Toesluit gereedskapkamer.
Toe store met totale oppervlak van 460m².2 Oop store oppervlak 650m².Badkamer met toilette vir arbeiders.
Arbeiders akkomodasie met 20 kamers en was en toilet geriewe.

Implimente-onderhandelbaar
Same Explorer 95 trekker,Krone kr 125 ronde baler,Rovic 5ton kalkstrooier,John Deere mielieplanter,konskilde rolhark,Drotsky meule,wa,slasher,500kg pu rollermeule vir mieliemeel,agrifeed 1000kg
pu pilmasjien plus ander los goed

  • Een 18ha spilpunt met pomp en moederlyn.
  • 12ha spilpunt met pomp en moederlyn
  • 6ha besproeiing(k&p)+4ha permanente besproeiing.
  • 10ha besproeiingsregte onontwikkel d.w.s.(50ha besproeiingsregte/40ha onder besproeiing).
  • 90ha waarop die besproeiing is en ontwikkeling.
  • NB Tans 'n bestaande huurkontrak van die lande vir 4 jaar tot 2021