Farm For Sale in Ellisras

ref# 290
Share
Asking Price : R 8 500 000 (526 315 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Ellisras Suburb:Ellisras Erf Size: ± 1350 m2

select a 2nd currency

Puik wildsplaas Ellisras 1350ha. R8.5m

1350ha met 'n huis, store ,jagkamp, eskomkrag,koelkamer en slaggeriewe arbeidsbehuising.Verskeidenheid wildsoorte met 15 erwe op apparte titelakte
45km vanaf Ellisras

  • 4 slaapkamerhuis
  • dubbelmotorhuis
  • oop en toe store
  • slag en koelkamer geriewe
  • arbeidsbehuising
  • Toegeruruste tente jagkamp
  • Jagvoertuig ,trekker en implimente asook gereedskap
  • 4 toegeruste boorgate(goeie water)
  • Wildsoorte: Koedoes 20, Blouwildebeeste 30, rooibokke 70, gemsbokke 70, elande 10/15, waterbokke 10/15
  • Zebras 10/15 rooiharbeeste en kleinwild
  • Wildtelling Junie 2014
  • 345km vanaf Pretoria