Farm For Sale in Lephalale

ref# 336
Share
Asking Price : R 6 300 000 (390 092 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale

select a 2nd currency

605 HA WILDSPLAAS ELLISRAS/LEPHALALE R6.3m

Wildsplaas wat verdeel is in kampe, ideaal vir boerdery met eksotiese wild. Goeie soetveld weiding. 20 km vanaf Ellisras.

  • 3 Wooneenhede:
  • Groot huis
  • Grasdak woonstel
  • 1 slaapkamer woonstel
  • swembad
  • Motorhuis met bediende geriewe en gereedskapstoor
  • Stoor
  • Boma- pasiewe wild vang
  • 2 x 20 ha kampe
  • 1 x 30 ha kamp
  • 1 x 150 ha kamp
  • 1 x 385 ha kamp
  • 2 x boorgate( een het baie goeie water)
  • WILD:
  • 3 kameelperde
  • 25 koedoes
  • 3 gemsbokke
  • 50 rooibokke
  • 4 blouwilde beeste
  • 10 swartwitpense
  • 2 nyalas
  •  
  • Algemeen
  •  
  • Goeie weidingsplaas en naby Ellisras. Goed gevestigde bure.
  • Rede van verkoop: Te ver van eienaar se ander plase.