Farm For Sale in Lephalale, Lephalale

ref# 349
Share
Asking Price : R 15 700 000 (975 155 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 1872 ha

select a 2nd currency

Prag Bosveldplaas naby Ellisras/Lephalale -Wildsplaas 1872ha R 15.7m o.h.b.

Bestaan uit 2 titelaktes 930 ha en 942 ha
Gesamentlik wildwerend omhein
Jagkamp: 2 kamers met lapa-toegerus met sonkrag
Water is alles toegerus met windpompe(6) asook 6 damme en krippe
Teelkampe: 70ha,450ha en 1½ha
Plat plaas- rooileemgrond en soetveld
Binneplaas met servituut na plaas
Hoogspanningsdraad oor plaas
Vrystellings permit, SWP permit
Geen grondeis volgens eienaar
Eienaar is BTW geregistreer- kan as "n Nul koers verkoop as beide partye BTW geregistreer is, anders is BTW betaalbaar
Wild:Rooibokke,Koedoes,Gemsbokke,Blouwidebeeste,Zebras, Waterbokke Elande en Kleinwild
350km vanaf Pretoria
Panne- seisonaal
Bosveldbome:Knoppiesdoring,Hardekool,Maroela,Matoppie Rooibos Swarthaak Mapipi
Struike: Rosynjie,kruisbessie,kurkbos en sekelbos
Gras 90 % soetveldgrassoorte:Bloubuffel,Assegaai,Finger,Witbuffel,Breëkrulblaar,
ens.