Farm For Sale in Steenbokpan, Ellisras

ref# 382
Share
Asking Price : R 12 000 000 (740 740 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Ellisras Suburb:Steenbokpan Erf Size: ± 877 ha

select a 2nd currency

Puik plaas Madjesfontein Buffelsdrift area Limpopo 877ha R12m

EIENAAR:
Die geregistreerde eienaar van die plaas is 'n BK. Die enigste lede en belangehouers in die BK is die eienaar, eggenote en drie seuns.

KOOPSAAK:
Dit is iets om in gedagte te hou by die oorweging van enige aanbod om die plaas te koop dat die BK netso gekoop kan word wat sal meebring dat geen oordragkoste ter sprake sal wees nie en eiendomsreg by die blote ondertekening van die nodige dokumente in die Maatskappyekantoor sal geskied.

SKULDE:
Daar is geen skuld op die plaas nie.



1. Grootte: 877.8581 hektaar. Rivier loop deur die plaas-Seisonaal
2. Geboue:
3. Woning: (Bakstene onder sink: 350m²).
Drie fase Escomkrag.
8 slaapkamers,
5 badkamers, met stort, bad, toilet en wasbak
spens,
Ingeboude instap-geweerkluis,
sit/eetkamer (oop plan),
studeerkamer en
kombuis.

4. Werks- en gereedskapkamer aan huis: (36m²)

5. Stoepe:
2 X 50m² stoepe onder sink.

6. Stoor en werkplek:
100m².

Drie fase Escomkrag.

7. Slag/vleiskamer:
16m².
Drie fase Escomkrag.

8. Staalafdakke:
100m². Vir 8 voertuie
Drie fase Escomkrag.

9. Swembad en lapa: Groot swembad. Toegeboude binnetuine met lapa. In binnetuin - sitrusbome, kameeldorings, Kierieklappers en Maroelas - onder besproeiing met Escomkrag.

10. Werkershuise: 3 slaapkamers en sitkamer en kombuis. Lapa. Ablusieblok bestaande uit waskamer, toilet, stort en badkamer met toilet.

11. Wildskuilings: (Baksteen en beton)
1 van 3 X 3 meter - Gemsbokpan;
2 van 3 X 2 meter - Koedoe- en Vaalbos.

12. Paaie: Ongeveer 40km gemaakte paaie.

13. Ekologie:
Bome: Kameeldoring, Rooibos, Vaalbos, Hardekool, Kierieklapper, Wildepeer, Witgat, Stink Witgat, Knoppiesdoring, Maroela, Haak-en Steek, Blinkblaar Wag-‘n-Bietjie, Soetdoring, Withaak, Swarthaak, Sekelbos, Rosyntjiebos, Wildepruim.
Gras: verskillende ekologië - van soet-suur na soetveld.

14. Rivier loop deur die plaas se westegrens.

15. Heinings:
Goeie wildheings van ±15 kilometer - 2,75m hoogte.




Wild:


1. ±20 Blouwildebeeste
2. ±4-6 Bosbokke (wissel)
3. ±15 Gemsbokke
4. ±10 Grys Duikers
5. 10 Kameelperde
6. ±40 Koedoes
7. ±20 Nyalas
8. ±20 Rooihartbeeste
9. ±100 Rooibokke
10. ±15 Sebras
11. ±10 Steenbokke
12. Teeltroppie van 4 elande

13. ±20 Waterbokke;

Bestaande vrystelling vir al bogenoemde.

Ander:
±100 Vlakvarke
Luiperds
Bruin hiënas
Aardwolwe
Bakoorjakkalse
Miervreters
Rooikatte
Servetkatte
Muskeljaatkatte
Nagapies
Blouape
ens.

  • Daar is werklik te veel goed om op te noem.
  • Die eienaar is voornemens om basies alles netso saam met die koop te laat gaan.
  • Ter opsomming noem hy die volgende bates:
  • Voertuie:
  • Toyota X4 boskar met 2.4 liter diesel enjin (ongeregistreer)
  • Nissan 2.7 tdi 4X4 dubbelkajuit bosvoertuig (geregistreer)
  • Trekker en implimente:
  • Fiat 640 trekker met padskraper, bossiekapper, drom grassnyer, ripper, kontra-snyeg
  • Sleepwaens:
  • 6 ton Vetsak massasleepwa
  • 3 tweewiel sleepwaens
  • Kragopwekkers:
  • 2 self-aansit diesel kragopwekkers (boorgate)
  • 1 Japanese Lister diesel kragopwekker (boorgate)
  • Boorgattoerusting:
  • Alle boorgattoerusting van 4 boorgate
  • Gereedskap en apparaat:
  • Groot Skroef (vice)
  • Oxi-acetilene gassweisstel (groot)
  • Kompressor
  • Sweismasjien
  • Alle nodige gereedskap
  • Meubels:
  • Alle beddens
  • Sitkamermeubels
  • Gordyne
  • 3 TV’s
  • Satelietskottel
  • Cd speller
  • Video masjien
  • Kombuis:
  • Alle Eetgerei
  • Alle breekware
  • Potte, panne ens.
  • Elektriese ketel
  • Mikrogolfoond
  • Gasstoof
  • Voorraad:
  • Te veel om op te noem (pale, draad, pype, staal ens.)
  •  
  • In kort: die koper kan net instap en voortgaan met die boerdery sonder om enige uitgawes aan te gaan, tensy hy wil veranderings aanbring volgens sy smaak.
  •