Farm For Sale in Vaalwater, Vaalwater

ref# 417
Share
Asking Price : R 6 500 000 (403 726 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Vaalwater Suburb:Vaalwater Bedrooms:6 Bathrooms:5 Erf Size: ± 211 ha

select a 2nd currency

PRAGTIGE WATERBERGPLASIE, VAALWATER OMGEWING R6.5m

211 ha wildwerend omhein
PUIK ONTWIKKELING
6 slaapkamers met ingeboude kaste
5 badkamers
6 toilette
3 kombuise
groot leefarea
spreekkamer/studeerkamer
swembad,lapa,braaiarea
Netjiese tuin

PLAAS
Golwend
3 boorgate - 2 toegerus 2500 liter per uur
1500 liter per uur
gronddam -pomp water in d.m.v. boorgat
25 ha teelkamp
Eskomkrag 25 KVA
198km vanaf Pretoria
Servituut - Toegangvir plaas agter op die kant van die plaas

WILD
Koedoes
Rooibokke
Blesbokke
Kleinwild
Verskeidenheid voëlspesies

Meubels onderhandelbaar

  • Ideale plasie vir teel van wild en boogjag.