Farm For Sale in Lephalale

ref# 481
Share
Asking Price : R 10 500 000 (650 154 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 250 ha

select a 2nd currency

Puik boerdery en besigheidsgeleentheid vir man en vrou- Ellisras R12m

Puik fasiliteite vir Funksies , troues en konfirensies asook akkommodasie
5x charlets met lugreeling en DSTV
Kantoor
Funksie saal met ablusie geriewe(+/-140 mense)
Toegeruste kombuis met koelkamer en vriesgeriewe
Kerk"
Verder:
3 huise
11x B&B charlets
Tentkamp
BOERDERY
Tonnelboerdery vir komkommers- 8 tonnels
Toegeruste sorteerkamers
goeie besproeiingsisteem

  • Die regte Besigheid/Boerdery geleentheid vir die ernstige koper