Farm For Sale in Marken, Potgietersrus

ref# 485
Share
Asking Price : R 4 300 000 (265 432 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Potgietersrus Suburb:Marken Erf Size: ± 428 ha
428ha Baltimore/Marnitz area R4.3m

428.66ha (400/28)
Prys: R4.3m
Verkoper is BTW geregistreer, m.a.w. indien U nie BTW geregistreer is nie is daar BTW betaalbaar op die koopsom
Baltimore/Marnitz
Wildwerend omhein

ONTWIKKELING
Hoofhuis 260m² :Grasdak, 2 slaapkamers , 2 badkamers , gaste toilet
, sitkamer, kombuis,
(gemeubuleerd) oopplan leefarea met ingeboude kroeg, Solder(Loft )
Lugreelings, weerligafleier, swembad(gebruik ook
as besproeiingsdam)
Buitelug ablusiegeriewe met gas toegerus
Goed omhein met kragdraad vir slange en
kruipende diere

Jagkamp: Toegerus met 5 beddens en slaapbank
(gemeubuleerd) 2 slaapkamers, 2 badkamer, leefarea/kombuis
Onderdak kuier area met kroeg en borrelbad
Opelug braai

Losgoed ingesluit:
2 x veldvoertuie- lopende toestand
1x MF 188 trekker
1x Fordson major trekker
2 x sleepwaens
Vuurvegter
Bosvreter
Skraper (hak aan trekker)
Hamermeule
Gereedskap

Ander:
Groot stoor met 'n voer vertrek en gereedskapkamer(sekere gereedskap ingesluit),
slagkamer met koelkamer Vleisbakke en vleissaag ingesluit
Slagplek met bitongkamer, kamer bokant en watertenk bo-op.
Sinkstoor : 2.5m x 8m
Arbeidsbehuising
Watervoorsiening: Boorgat toegerus met dompelpomp- lewer 12000 liter per uur
2 de boorgat op 28 ha - selfde waterlewering maar pomp het in die gat geval
1/4 ha lusern onder besproeiing
Sement dam met 4 suipings en 3 jagskuilings(2 x putskuilings )
3 ha wildskamp by die huis
Eskomkrag 2 x 3 fase punte: een by die huis en een by die boorgat

WILD:
65 rooibokke
42 Blesbokke
33 Blouwildebeeste
26 Koedoes
20 Elande
11 Waterbokke
10 Gemsbokke
7 Zebras
6 Rooihartebeeste
1 Swartwitpens bul
8 Volstruise
1 Nyala bul
As gevolg van verskeie faktore word wildsgetalle nie deur die Agentskap gewaarborg nie en kan 'n wildstelling op eie kostes gedoen word.
Algemeen
Die plaas is plat/golwend met kalk en rooileem grond
Algemene bosveld plantegroe met soetveldgras
Seisonale panne - nie standhoudend
Pad verdeel die plaas 400/28 ha - beide gedeeltes wildwerend omhein
Afstand van Nedersettings ongeveer 15 km
Krag uitgawe gemiddeld R5000
Arbeiders en ander uitgawes ongeveer R12 000
Graftes- ou blanke graftes

SLEGS VIR KWALIFISERENDE KOPERS
NB! KOPER MAAK ASB. SEKER DAT JY KWALIFISEER OM DIE PLAAS TE KOOP. iNDIEN VAN 'n LENING GEBRUIK GEMAAK GAAN WORD MOET JY OOR TEN MINSTE 50% VAN DIE KOOPSOM IN KONTANT KAN NEERSIT PLUS OORDRAG KOSTES. DIE RES MOET JY SEKER WEES DAT JY KWALIFISEER VIR FINANSIERING.
PRYS IS NIE ONDERHANDELBAAR NIE!
GEEN RUIL TRANSAKSIE NIE.
iNDIEN JY JOU EIENDOM MOET VERKOOP OM DIE EIENDOM TE KOOP,DOEN DIT EERS VOOR EK JOU GAAN WYS.