Agricultural For Sale in Lephalale

ref# 528
Share
Asking Price : R 2 800 000 (173 374 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 100 ha

select a 2nd currency

Phalalarivierplaas 100ha R2.8m

Lekker aftree eiendom of vir die beginner
Plaas word verdeel deur die grondpad in ongeveer 21ha teen die rivier en 79 oorkant die pad.
4 sandpunte in die rivier waarvan 1 tans toegerus is met genoegsame water vir besproeiing(ongeveer 12000 - 20 000 liter per uur per punt)
Huidige besproeiingskota-10ha( reeds aansoek aan die gang vir hoër kota)
Bestaande moederlyn vir besproeiing en bestaande lande
Omheining-gedeeltelik wild en bees
300m rivier oewer
Eskomkrag
Enigste servituut is die grondpad wat die eiendom verdeel.

  • ONTWIKKELING
  • Lekker ruim plaashuis
  • 4 x chalets, elk 2 slaapkamers met eie badkamer
  • Store
  • Koelkamer
  • swembad
  • Geen verblyfsreg vir arbeiders wat kan eis nie.
  •  
  • ALGEMEEN
  • 'n PRAGTIGE STUKKIE BOSVELD VIR DIE JONGBOER,AFGETREDENE WAT NOG WIL BOER OF VIR DIE STEDELING WAT 'n WEGBREEKPLEKKIE SOEK