House For Sale in Lephalale

ref# 548
Share
Asking Price : R 2 750 000 (169 753 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:1

select a 2nd currency

4 Slaapkamer huis te koop -LEPHALALE/ELLISRAS R2 750 000

Pragtige 4 slaapkamer huis te koop in Onverwacht. Lugreelings in al die kamers. 2 Badkamers. Sit/ tv kamer met lugversorging. Netjiese ruim kombuis. Stoep onderdak. Groot swembad met netjies tuin.
Buite kamer netjies opskep in gastekamer.
Alarm. Elektriese omheining en elektriese skuifhek.
Asook 'n 3 slaapkamer huis met 1 badkamer. 1 Motorhuis met dubbel afdak vir voertuie. Eie erf. Asook elektriese omheining en motorhek.
Goeie belegging.