Farm For Sale in Rooiberg Tin Mine

ref# 585
Share
Asking Price : R 12 700 000 (786 377 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Rooiberg Tin Mine Suburb:Rooiberg Tin Mine Erf Size: ± 704 ha

select a 2nd currency

Rooiberg 704ha SPOG JAG EN TEELPLAAS

Puik akkommodasie: Lodge met 4 en suite kamers(chalets)-GEMEUBULEERD
Puik leefarea en onthaalarea met ingeboude kroeg
Bestuurdershuis
Lapa asook buite braai
Toegeruste skaghuis met 2 koelkamer
Netjiese stoor + 2 toesluit motorhuise
Arbeidsbehuising
ESKOMKRAG 3 FASE
VOLGENS DIE EIENAAR IS DAAR GEEN GRONDEIS NA SY WETE NIE.
EIENAAR IS BTW GEREGISTREER.(TRUST)
DIE TRUST HET GEEN SKULD NIE EN KAN OORGENEEM WORD-
DUS KAN LEDE BELANG OORGEDRA WORD EN ONMIDDELLIKE OKUPASIE KAN PLAASVIND

  • Goeie water d.m.v 3 toegeruste boorgate
  • 6 grondamme pom in een van hulle kan ook van die ander aanvul
  • 2 sementkrippe
  • Hides met waterpunte
  • 3 teelkampe -ongeveer 30 ha elk
  • Boma met kwarentyn kamp
  • Leeukamp met welpie hokke (tans geen leeus)
  • WILD
  • OOP PLAAS: 20 koedoes. 20 Blou wildebeeste, 10 Waterbokke, 100 rooibokke, 11 Kameelperde, 15 Zebras, Bosbokke en kleinwild
  • KAMPE: Swart rooibokke- 1 ram met 15 ooie
  • 1 saalrug ram
  • 1 x Split Konings BWB bul met 6 koeie
  • 1 x Hartwaterspringbok ram met 4 ooie
  • 2 x Buffelbulle- 3 jaar oud
  • 1 x Rooikat op hok
  •  
  • OPSIONEEL
  • Volgende wild nie ingesluit in koop:
  •  
  • Spesie Getalle Prys
  •  
  • Buffel bulle 6 R 500 000.00 ( twee 40'' bulle +
  • vier 4 jare oue bulle)
  •  
  • Sable 6 R 280 000.00 (1 Bul + 3 Koeie + 2 bul
  • kallers)
  •  
  • Nyala 13 R 169 000.00
  •  
  • Hartswater
  • springbok 10 R 50 000.00 (swart en
  • gewone springbokke)
  •  
  •  
  •  
  • BESKIK OOR VR PERMIT
  • LOSGOED: Trekker en implimente
  • Bakkie
  • Meubliment- Sal aan koper wys watter is ingesluit
  • Slaghuis toerusting
  •  
  • ALGEMEEN
  • "n Pragtige bosveldplaas met rooileem en sand grond. Soetveldgras en baie vreetbare bos en bomme
  •  
  • Algemene plantegroei- Rooibos, Hardekool, Kameeldorin en ander akasias, Wilde sering, Vals maroela, Huilbos.ens. Goeie vreetbare struike soos Rosynjiebos,kruisbessie en sekelbos.
  • GEEN BLAARGIF
  •  
  • MAAK N PLAN EN KOM KYK!!!!!!!!!!