Farm For Sale in Marken, Potgietersrus

ref# 589
Share
Asking Price : R 9 500 000 (586 419 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Potgietersrus Suburb:Marken Erf Size: ± 1227 ha
Puik Bosveld wildsplaas 1227ha R9.5m

PUIK LOPENDE SAAK- STAP IN EN BOER!!!!!!!!
Goeie bosveld plaas in die marken omgewing. Goeie vreetbare bos en soetveldgras.Goeie water en ontwikkeling. Alle losgoed ingesluit.

ONTWIKKELING
1.LODGE
Toegeruste onthaal area
3 x chalets gemeubuleerd (slaap 16-20 mense)
Lapa met Boma en Braai
Swembad

Groot stoor met toe gereedskapstoor
Slaggeriewe slagkamer en koelkamer
Sout kamer
Werkers waskamer en geriewe
BOGENOEMDE ONTWIKKELING IS MET GEëLEKTRIFISEERDE HEINIG OMHEIN
2.BOSKAMP
Chalet vir 10 mense
Lapa en Boma ,braaiarea- Kyk uit op watergat

Goeie skietbaan

Teelkampe-5 x 25ha Gelektrifiseerd