Farm For Sale in Lephalale

ref# 596
Share
Asking Price : R 5 650 000 (349 845 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 540 ha
Ellisras/Lephalale Wilsplaas R5.65m

Ellisras, 540 ha Wildplaas met Magolrivieroewer,
15 ha besproeiingsreg, Tans geen besproeiing
Moderne akkomodasie in goeie toestand
Ten volle wildwerend omhein, binneplaas
Afstand vanaf Pretoria N1/Zambesi aansluiting: 290 km waarvan 17 km grondpad.
Water:
Mogolrivier
Boorgat x1, nie toegerus.
,
Wildsuipings met groot beton reservoirs.
.
Eskom elektrisiteit + groot nood kragopwekker
Wild:Koedoes, Rooibokke, Blouwildebeeste, rooihartebeeste, Elande, blesbok

Nie ingesluit, onderhandelbaar:
Swartwitpens 3
Nyala’s 14
Verbetering:

Huis 1: 3-slaapkamer, 60% voltooid met dak, vloerteëls ens, elektriese omheining tans buite werking.

Skuur met staanplek vir 3 voertuie, onderdak met beton vloer, muur.
Pakkamer x2.
Instap koelkamer, slagfasiliteit.
LODGE:
Slaapkamers 5 met ensuite badkamers, modern.
Woonkamer
Moderne en smaakvolle kombuis.
Eetkamer/kroeg.
Swembad
Lapa
PH/Beroepsjagter kamers x2 met en suite stort/toilet.
Waarom verkoop ? Verkoper verhuis.
Binneplaas
Die wildplaas deel is 510 ha en apart toegespan met hek en slot. Die buurman ry deur 30 ha aangrensend die rivier
Enige reg-van- weg ? Ja, buurman
Boogjag skuiling, verdiep x1
Topografie: Plat, geen klip, geen rots.
Grondbedekking sagte wit en rooi sand en is gelykop verspreid.
Weiding ? In goeie toestand.
Boomspesies: Wilde sering, raasblaar, vaalboom, rooibos.

Gekwalifiseerde kopers is welkom om 'n skriftelike aanbod te maak.
Hoe word die grond besit ? Persoonlike naam van verkoper.
BTW Status ? Hereregte betaalbaar.
Wildomheining in bruikbare toestand.
Veiligheid ? Geen voorvalle aangemeld, bevestig asb met verkoper, die lokale GPF en polisiebereau.
Afstand vanaf enige dorp, Ellisras 17 km.
Selfoonontvangs ? Ja
.
Geen huur met opsie om te koop.
Geen persoon met lewensreg.
Geen persoon met vruggebruik.

Afspraak om besigtiging ? Ten minste 24 uur vooraf afgespreek.
Enige los goedere ingesluit ? Onderhandel met verkoper.