Farm For Sale in Lephalale

ref# 597
Share
Asking Price : R 19 000 000 (1 176 470 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 2890 ha

select a 2nd currency

Groot Bosveld plaas 2890ha- R19m

50 km vanaf Ellisras
Sterk boorgat -ongeveer 25000 lieter per uur:pomp tans net 9000(dompelpomp)
Boorgat le in servituut wat deel vorm van die plaas.
4 damme en 10 krippe
Baie panne, pomp in van hulle gedurende winter
Eskom krag , 3fase, 25 KVA
Wildwerend omhein
Plaas bestaan uit 3 titelaktes
WILD:
40 blouwildebeeste
80 elande
80 gemsbokke
10 kameelperde
80 waterbokke
10 basterhartbeeste(Tsetsebe)
300 rooibokke
30 koedoes
20 nyalas
40 rooihartbeeste
25 zebras
kleinwild
Wild telling was Oktober 2016 en kan getalle verskil van die wat hier weergegee word en waarborg die agent geen getalle nie.
Koper kan op eie koste 'n telling hou.