Farm For Sale in Dwaalboom, Thabazimbi

ref# 598
Share
Asking Price : R 11 100 000 (687 306 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Thabazimbi Suburb:Dwaalboom Erf Size: ± 1049 ha
Puik Jag en teelplaas-Dwaalboom 1049ha R11.1m

Puik beplande plaas- Widwerend omhein met teelkampe
8 Teelkampe,Geëlektrifiseerd (70 ha)
9 suipings, 2 Sementdamme, 2 Gromddamme
Passiewe vangkraal.
3 Rihabiltasie kampe, laaibank
3 Toegeruste boorgate- 2x dompelpompe , 1 x windpomp
VRYSTELLING:
22 widspesies o.a. swartwitpense, bastergemsbokke,en witrenosters
WILD:
30 Koedoes
15 Rooihartbeeste
50 Waterbokke
25 Zebras
3 Kameelperde
105 Rooibokke
8 Gemsbokke
4 Volstruise
Ribbokke, Bosbokke,Rietbokke Steenbokke,duikers
Vlakvarke, Bosvarke, Ertvarke asook roofdiersoorte

  • ONTWIKKELING
  • Hoofhuis:
  • grasdak
  • 4 x slaapkamers
  • 2 x badkamers
  • Kombuis en opwas
  • Loft
  • 3 x toesluitmotorhuise
  • Lapa en swembad
  •  
  • Bestuurdershuis:
  • Grasdak
  • 3 x slaapkamers
  • 2 x badkamers
  • Toesluitmotorhuis
  • 2 x afdakke
  • Alarm
  •  
  • Puik slagkamer geriewe met koelkamer
  •  
  • VOLGENS EIENAAR GEEN GRONDEISE OP PLAAS EN OMGEWING
  • REEDS TOESTEMMING VAN DEPARTEMENT LANDBOU VIR ONDERVERDELING.
  •  
  • OM U VAN DIE PUIK PLAAS TE VERGEWIS MAAK 'n AFSPRAAK MET MY EN KOM OP DIE PLAAS.
  • 'n KOPER MOET OOR TEN MINSTE 70% VAN DIE KOOPSOM BESKIK OM VANDAG VIR 'n LENING TE KWALIFISEER.
  •  
  • U MOET 'n GEKWALIFISEERDE KOPER WEES OM DIE EIENDOM TE BESIGTIG