Farm For Sale in Lephalale

ref# 604
Share
Asking Price : R 9 400 000 (580 246 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 1227 ha

select a 2nd currency

1227 ha Limpopo rivierplaas Stockpoort omgewing R9.4m

Stockpoort 1227 ha met 3 kilometer Limpoporivierfront
Eskom krag- 3 fase
.
Wildwerend omhein, slegs 400 m aan hoofpad beesheining aan beide kante van pad Terrein word deur 'n grondpad verdeel, 260 ha aan rivier en 967 ha aan ander kant.
Wildskamp/teelkamp aan die rivier
Beeskampe 7
Damme 3
Beessuipings 3
Afstand vanaf Pretoria N1/Zambesi: 340 kilometer.
Hoeveel sandpad/grondpad ? GEEN, aangrensend stil teerpad.
Wild :Rooibokke (geweldig baie).
Koedoes
Waterbokke
Bosbokke
Kleinwild en varke
Puik voëllewe
.Boorgate ? Een toegerus met dompelpomp , 2 nie toegerus
Geboue: Plaashuis met stoep en Eskom krag,
Grasdak slagkamer + slagplek
Koelkamer(binne die huis)
Motorhuis/Stoor

Boskamp(JAGTERS AKKOMMODASIE) langs die rivier onder enorme groot bome, met spoeltoilet, boma en basiese geriewe.

Weiding: Soetveld in goeie toestand.
Boomspesies: Masiewe Anabome, Hardekool, Maroela, Akasias
Struike: Rosynjies, kurkbos en sekelbos.
.Grondtipe: Rooileem
Waarom verkoop ? Afskaal van bedrywighede.
Wie woon op die grond ? Arbeider.

Besproeiing ? Geen infrastruktuur en geen toegekende besproeiingkwota, u is welkom om die proses te begin.

Grafte ? Ja, oupa van verkoper en ouma van arbeider.

Grondeis ? Sover bekend geen grondeis.
.
Verkoper het goedkeuring om die grond gelyk te verdeel, ongeveer 613 ha elk.

Limpopo rivier , water dam op a.g.v. damwal verder op- ook 'n wal op plaas- moet herstel word
Serwituut :Hoofpad verdeel dieplaas soos bo uiteengesit.
Geen lewensreg.
Afstand vanaf dorp ? Ellisras 75 kilometer teerpad, of 56 kilometer waarvan 35 kilometer sandpad.
Gemiddelde neerslag ? 400 mm per jaar.
.
Arbeider akkomodasie ? Ja.

Hoe word die grond besit ? PTY LTD nie VAT geregistreer nie
HEREREGTE BETAALBAAR
.
Boskamp(JAGTERS AKKOOMMODASIE) langs die rivier onder enorme groot bome, met spoeltoilet, boma en basiese geriewe.
Topografie: plat /golwend.
Vorm van die terrein ? Ruitvormig.
Oppervlak is rooi leem en klei. Rivieroewer met turf.
Veiligheid ? Geen ernstige voorvalle, GPF is betrokke en aktief.

BETALINGSWYSE:
Geen afbetaling, geen ruiltransaksies.
Is u 'n gekwalifiseerde koper ?
Gekwalifiseerde kopers: Kan binne 40 dae na aanvaarding van die aanbod die VOLLE koopsom betaal, of beskik u oor die nodige fondse op dag van besigtiging ?

Besigtiging per afspraak aangesien die hekke gesluit word en toegang gereel moet word