Farm For Sale in Lephalale

ref# 614
Share
Asking Price : R 11 000 000 (681 114 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 938 ha

select a 2nd currency

Bosveld wildsplaas ELLISRAS/LEPHALALE 938ha R11m

Beska / Ellisras area
Plaashuis: 3 slaapkamers
Koelkamer: Mobiel
2 x boorgate, ongeveer 25 000 liter per uur per boorgat en 1 x 6000 liter per uur (1X25000 en 6000 is toegerus
2 sementdamme, 3 krippe
Panne en gronddam
Besproeiingskota 9ha(Beskik oor sertifikaat)
Eskomkrag : 3 fase
Wildwerend omhein, geen binnekampe
Topografie: Plat golwend
Grondtipe: Sand, leem ,klei(TURF) en kalk
Ongeveer 20ha ou land
Gras: Soetveld-goeie weiding
Plaasvorm: Vierkantig
Boomspesies:Huilboom, Maroela, Rooibos, Akasias(verskeie soorte),Vaalbos
Struike: Kurkbos, rosynjiebos en sekelbos
Wild: Koedoes130 ,Rooibokke120, BWB 90 Gemsbokke 2 ,kleinwild en varke

  • Algemeen
  • 310 km vanaf Zambesi(Pretoria) met 50km grondpad
  • Geen grafte
  • Geen grondeis volgens eienaar
  • Geen Losgoed-appart onderhandelbaar
  • Binneplaas
  • Servituutpad-slegs vir die plaas se toegang
  • MAAK SEKER U IS 'n GEKWALIFISEERDE KOPER!
  • EIENAAR IS BTW GEREGISTREER DUS IS BTW BETAALBAAR OF KAN MOONTLIK TEEN 0% KOERS VERKOOP AS U BTW GEREGISTREER IS.