Farm For Sale in Thabazimbi

ref# 620
Share
Asking Price : R 163 000 (10 061 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Thabazimbi Suburb:Thabazimbi Erf Size: ± 19800 m2 Rates:R 25 p/m Levies:R 500 p/m

select a 2nd currency

Kwaggasvlakte ekopark Thabazimbi 1.98ha R163 000

Breek weg uit die stad en kom bou jou droomhuis in die pragtige stukkie bosveld!!!!
Die plaas is 110ha met 59 gedeeltes van ongeveer 1.9 ha elk
Diè gedeelte is 1.98 ha nr 158(sien kaart)
Geleë regoor Marakele park
Derde vanaf die hoofingang
Deeltitel
Heffing is tans R500 per maand
Munisipale belasting R 25 per maand
Ongeveer 200 km vanaf Pretoria en 15 km vanaf Thabazimbi
WILD OP EKOPARK:
Koedoes
Rooibokke
Blou wildebeeste
Blesbokke
Zebras
Kameelperde
Vlakvarke
Reik voëllewe

  • IDEALE AFTREE GELEENTHEID OF NET WEGBREEK UIT DIE BESIGE LEWE!!!!
  • VIR KONTANTKOPERS IS DIE PRYS R160 000
  •  
  • NB!!!! JY KAN NIE BOER OP DIE EIENDOM NIE
  • YOU CAN NOT PRACTICE ANY FARM ACTIVITIES ON THIS
  • PROPERTY