House For Sale in Lephalale

ref# 630
Share
Asking Price : R 1 360 000 (84 210 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:1 Erf Size: ± 1120 m2 Floor Size: ± 293m2

select a 2nd currency

Puik huis in Onverwacht/Ellisras R1.36m

PUIK HUIS MET 'N INFORMELE LEEFSTYL

Puik huis vir gesinslewe en om te onthaal!!!

Oopplan Kombuis opwas en leefarea (Kiaatkaste en graniet blaaie)
3 Slaapkamers (Hoofslaapkamer -en suite badkamer met stort)
Tweede badkamer:bad , wasbak met apparte toilet
Ruim onthaalarea met binnebraai, kroeg en gaste toilet
Onthaalarea met skuifdeur verbind na swembad
Swembad en kuier area
Enkel motorhuis met direkte ingang na die huis
Dubbel voertuig afdak asook enkel voertuig afdak.
Wasgoedlyn is met muur omhein vir privaatheid
Bediendekamer met geriewe-Kan maklik omskep word as deel van die huis.
Goeie omheining: Mure en palasades
Verskeie vrugte bome, o.a. sitrus ,mango's en litchies

  • Die erf is 1120 vierkante meter
  • Die huis is 293 vierkante meter
  • Ekstras:
  • Lugreëlings in slaapkamers en leefarea
  • Alarmsisteem met ogies binne en buite
  • Elektriese motor op skuifhek
  •  
  • DIE HUIS IS GEPRYS OM VINNIG TE VERKOOP.
  • OM DIE PRAGTIGE WONING TE BESIGTIG KONTAK MY VIR 'n AFSPRAAK.
  • IF YOU SNOOZE YOU LOOSE!!!!