House For Rent in Lephalale

ref# 662
Share
Asking Price : R 8 800 (543 EUR*) per month Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:3 Bathrooms:3 Garages:1

select a 2nd currency

3 Slaapkamer huis te huur - R8 800 pm

Netjiese 3 slaapkamer huis te huur ongeveer 4 km buite die dorp.
Lugreelings in kamers
Oopplan kombuis met sitkamer met lugreeling
3 Badkamers
Afdak vir 1 voertuig
24 Uur sekuriteit asook elektriese omheining
Pre-Paid krag, water ingesluit
Netjiese kompleks
Kan gehuur word met of sonder meubels