Farm For Sale in Lephalale

ref# 663
Share
Asking Price : R 5 700 000 (351 851 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 100 ha
Ideale aftree of wegbreek plasie - Lephalale R 5.7m

Pragtige Bosveld
Puik ontwikkeling
Grootte:
100 hektaar

Beskrywing van eiendom:

Goed ontwikkelde plaas met die volgende ingesluit by die grondwaarde:

Wildwerend omhein met 'n Nyala kamp(3ha) wat geëlektrifiseerd is.
Eskom krag-step up step down.
Boorgate: 1 x toegeruste boorgat(dompelpomp)
1 x nie toegeruste boorgat

Verbeterings:

Hoofhuis: 582 vierkante meter
Dubbelverdieping met grasdak
Boonste vlak is Kuier/Braai area- ideaal om vriende en gaste te onthaal

Onderste vlak is die huis

Chalet
68 vierkante meter- ook in 2 vlakke

Swembad 6 x 3

Steen stoor + werkswinkel
Sink stoor
Jagkamp - 5 x Iglo's
Slagkamer en Koelkamer geriewe

Arbeidersbehuising-sinkhuisies

Wild:
Koedoes 8
Rooibokke15
Nyalas 5
Zebras 5
BWB 5
Blesbokke 5

Algemene :
Die eiendom in sy geheel is in 'n goeie toestand.
Goeie ligging en pragtige uitsig.
Idiaal om weg te breek uit die gewoel van die stad en/of om op af te tree.


.KOM BESIGTIG DIE EIENDOM EN MAAK DIE SKUIF WAT U LANKAL WOU DOEN!!!!!!

.