Farm For Sale in Marken, Potgietersrus

ref# 711
Share
Asking Price : R 3 490 000 (216 099 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Potgietersrus Suburb:Marken Erf Size: ± 428 ha
Puik plaas Marken 428 ha R3.49m

Oppervlakte 428 hektaar, Wildwerend omhein
Water: 2x boorgate 4500L per uur pomp 3000L per uur.
Drukpomp vir huise
Water tenks by waterpunte
Suipings in al die teelkampe
Dam en 2 ander krippe

Huise 1 en 2 (identies) NUUT GEBOU

2x Moderne twee slaapkamer twee badkamer huise met moderne kombuis. Elke huis met opwaskamer, spens, dubbel motorhuis, stoep ingeboude braai, traliewerk.

Mooi gevestigde tuin.
Huise geëlektrificeerd omhein.

Huis 3:
Vier slaapkamer, twee badkamers, geëlektrifiseerde omheining, klein swembad.

Huis 4:

Huis vier is twee slaapkamer woonstel, vrystaande gebou.

Eskom krag 3 fase.

STOOR
Toe stoor met beton vloer met drie deure, oppervlak 12m x 25m.

Koelkamer, instap, 2m x 3m.

WILDSKAMPE:

geëlektrifiseerd.
2x 12 hektaar
2x 15 hektaar.

WILDSGETALLE: ingesluit, konserwatief geskat.

Rooibok 60
Koedoe 15
Waterbok 8
, Eland 3
, Njala 3.

Wild, nie ingesluit, onderhandelbaar:

Swartwitpense :6 vroulik met kalwers + 1 vers.
Swart rooibok :2 manlik, 2 vroullik en lam.
Swart rooibok kruis: 7 vroulik.
Nyala 28.

Wild nie ingesluit is wit flank rooibokke.

Skaap en beeshantering fasiliteit. Oop plaas verdeel in 2x 200 hektaar kampe.

Selfoon ontvangs ? Ja, MTN en Vodacom.

Geen grondeis, verkoper het ’n brief.

Eienaar is BTW geregistreerd, familietrust.

Bure is permanente lang termyn inwoners, en verkoper op goeie voet met bure.

Naby ’n groot 5 reservaat.

Geen hoogspanning draad.

Geen grafte

Geen buurman met reg van weg.

Geen arbeiders met permanente verblyf.

Geen fontein

Geen besproeiing.

Geen sandpad/grondpad om te ry na eiendom

Geen oop water byvoorbeeld ’n rivier, dit is ten minste 25 kilometer vanaf enige rivier.

Veiligheid: lae risiko.

Munisipale area = Capricorn.

Geen besproeiing toekenning
Neerslag 420 mm per jaar.

Topografie : plat.

Oppervlak sagte rooi leem.

Boomspesies akasia, maroela, tambotie, hardekool, enorme knoppjesdoorn, kruisbessie en rosyntjiebessie.

Is dit ’n binnelaas ? nee langs stil teerpad. Word hoofsaaklik deur lokale inwoners gebruik.

Afstand vanaf stam/trust woongebied 25 km.

Plat genoeg vir vliegveld, geen vliegveld aanwesig.

OP VERSOEK VAN VERKOPER: Slegs finansiëel gekwalifiseerde kopers. Moet nie aanstoot neem as ek jou vra om jou bron van fondse, Wees asb spesifiek, jy sal dieselfde van jou agent verwag wanneer jy wil verkoop.

"n Nie terugbetaalbare opsie word vereis!!!!!

  • HIERDIE EIENDOM IS GEPRYS OM TE VERKOOP!!!
  •  
  • IF YOU SNOOZE YOOU LOOSE!!!!