House For Rent in Lephalale, Lephalale

ref# 753
Share
Asking Price : R 13 000 (812 EUR*) per month Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:1

select a 2nd currency

Nuut geboude huis te huur - R13 000 pm

Wees die 1ste huurders in die splinter nuwe huis
3 Slaapkamer met lugverkoeling
Hoofslaapkamer met eie badkamer
Oopplan kombuis met sitkamer
Moderne kombuis
1 Motorhuis
Langs Hoërskool Ellisras
Stil straat
Pre-paid (Spasa)
Beskikbaar vanaf 1 April 2019