House For Rent in Lephalale, Lephalale

ref# 759
Share
Asking Price : R 17 000 (1 062 EUR*) per month Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:5 Bathrooms:2 Garages:2 Erf Size: ± 1600 m2

select a 2nd currency

Groot familie huis te huur naby Hoërskool Ellisras - R17 000 pm

5 Slaapkamers
2 Badkamers
Studeer kamer
Kinder speelkamer
2 "bachelor" eenhede
Groot leef area
Kombuis met aparte opwas
Waskamer
Groot swembad
Lapa met ingebouse braaier
Pragtige tuin met besproeiing
Visdam
Dubbel motorhuis
Alarm
Loop afstand na Hoërskool Ellisras
Huis dadelik beskikbaar