Farm For Sale in Lephalale, Lephalale

ref# 911
Email a Friend Share
Asking Price : R 2 500 000 (142 857 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 90 ha

select a 2nd currency

90 ha plaas Ellisras R 2.5 m

90 ha Wildwerend omhein
Ongeveer 20 ha plat en die res berg.
2 Woonhuise met motorhuise
1 Woonstel
3 x los staande kamers
Slagkamer
Stoor
3 x boorgate(gebruik tans net een)
Eskomkrag
Bees en skaapkraal
14 km vanaf Ellisras

Puik natuurskoon!

Wild:
Koedoes
Ribbokke
Bosbokke
Klipspringers
Steenbokke
Duikers
Varke
Puik voël lewe!
Die eiendom is geprys om te verkoop!
Hereregte betaalbaar. Eienaar is nie BTW geregistreer nie!!!!

  • Ideaal vir afgetredene en natuurliefhebers!!
  • U finansies moet reeds in plek wees voordat U die eiendom besigtig!
See latest COVID-19 updates on government website www.sacoronavirus.co.za.