Farm For Sale in Ellisras

ref# 337
Share
Asking Price : R 5 500 000 (340 557 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Ellisras Suburb:Ellisras Erf Size: ± 511 ha

select a 2nd currency

Wilsplaas 511ha tussen Ellisras en Vaalwater R5.3m + BTW

Elektriese omheining 2.4m
4 slaapkamer, 3 badkamer plaashuis
Lapa en braaigeriewe
6 x 20 m stoor
3 teelkampe elektries omhein
3 toegeruste boorgate
Plaas funksioneer geheel en al op solar sisteem
Sandveld en suurveld weiding. gedeeltelik randjies
Brandpaaie rondom en toegangspaaie oral op die plaas
Genoeg wildsuipings
Binne plaas met geen servitute op die plaas
.Volgens eienaar GEEN GRONDEIS
Eienaar is BTW geregistreer
Vlakte wild ingesluit:
15-20 Zebras
20-25 rooibokke
12-15 koedoes
3 kameelperde
15-20 blouwildebeeste
3 waterbokke
4 rooihartbeeste
kleinwild
NB WILDSGETALLE MAG VERSKIL VAN BOGENOEMDE ALHOEWEL DIE PRYS DIESELFDE BLY. GETALLE WAT INGESLUIT WORD SAL MET KOOP BEVESTIG WORD

  • Beskik oor WR buffel permit
  • P3 vrystelling permit
  • TOPS toelating vir witrenosters, bastergemsbokke, Tsetsebes
  •  
  • ITEMS UITGESLUIT ( van dit is onderhandelbaar/opsioneel)
  • voertuie,trekkers ,implimente,radios en gereedskap
  • broodboom versameling
  • Nyalas, swart rooibok teelgroep,buffels,swartwitpense ,Livingstone elande en kleinwild in teelkampe