Farm For Sale in Lephalale

ref# 352
Share
Asking Price : R 15 750 000 (972 222 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale

select a 2nd currency

Prag Jagplaas Ellisras/Lephalale 917ha - R15.75m

Waterbergplaas- wildwerend omhein
Standhoudende fontein met keerwal
Standhoudende rivier
Bergagtig met plato bo-op die berg- sanderig op plato
Eskomkrag - 3 fase
2 x dompelpompe asook 'n dompelpomp in fontein
42km paaie
Wild: Elande,Koedoes, Zebras, Gemsbokke, Rooibokke,
Waterbokke, Nyalas, Klipspringers, Bosbokke, Ribbokke
Luiperds en kleinwild
250km vanaf Pretoria
Bome: Rooibos, Maroela,Wilde sering, Wildevy, Heilbos, Raasblaar
Vaalbos, Lekkerbreek, Boerboon
Gras: Soet en suurveld
Volgens eienaar- Geen grondeis nie.

NB EIENAAR IS BTW GEREGISTREER EN IS BTW BETAALBAAR.
KAN AS LOPENDE SAAK GEKOOP WORD AS KOPER BTW GEREGISTREER IS EN DUS MOONTLIK 'n NUL KOERS

  • Ontwikkeling
  • Moderne Lodge: 12 slaapkamers(6 en suite)
  • Leefarea kombuis
  • Loft/studeerkamer
  • Stoor/koelkamer en slaggeriewe
  • Goeie arbeisbehuising(Arbeiders onderhandelbaar)
  • Meubels onderhandelbaar