Farm For Sale in Thabazimbi

ref# 358
Share
Asking Price : R 14 400 000 (888 888 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Thabazimbi Suburb:Thabazimbi Erf Size: ± 760 ha

select a 2nd currency

760ha wildsplaas Thabazimbi R14.4m

Hoofwoning met alarmstelsel
5 slaapkamers
3 badkamers
studeerkamer
motorhuis 3 voertuie
sitkamer
kombuis
waskamer
spens

Gastekamers 3 met 2 badkamers
Lapa met kombuis en braai area
wendy

12 x 15 toestoor met oop gedeelte aan die kant
slag en koelkamer geriewe
arbeidsbehuising

  • plat plaas sand leemgrond
  • panne seisonaal
  • Eskomkrag 3 transformers
  • Boorgat lewer 4500 l/h(Dompelpomp)
  • 2 damme ,7 krippe en4 wildsuipings
  • Veld is soetveld met verskeidenheid vreetbare bome en struike
  • Losgoed ingesluit: trekkers - Ford 6600 en MF 35X
  • sleepwa
  • Land cruiser
  • skraper en vuurvegter
  • Wild: Koedoes 40, Blouwildebeeste 35 ,Zebras 16,
  • Rooibokke 45, 3 Kameelperde, 4 Gemsbokke
  • 8 rooihartbeeste, 1 nyala ,kleinwild. Getalle mag verskil en kan koper op eie kostes 'n telling hou
  • VOLGENS EIENAAR GEEN GRONDEIS NIE