Farm For Sale in Ellisras

ref# 360
Share
Asking Price : R 2 600 000 (160 493 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Ellisras Suburb:Ellisras Erf Size: ± 88 ha

select a 2nd currency

Wegbreekplasie 88ha Bulgerivier/Vaalwater area R2.6m

Stukkie natuurplaas in die hartjie van die Bosveld
As jy van die stad wil vergeet is dit die plek vir jou
Baie veilig met sekuriteit by alle toegangsroetes
Lae koste onderhoud aangesien krag sonpaneelsisteem is asook die boorgat is met sonpaneel toegerus.
Standhoudende spruit-Malmanie met 2 pompe in die spruit.
Water is nie 'n probleem nie.

Widwerend omhein

  • Behuising
  • 3 los eenhede met badkamers
  • Lapa met DSTV
  • Alles sonpaneel/invertors en gas toegerus
  • groot stoor
  • Slagkamer
  • 3 boorgate-1 toegerus
  • Miniola boord -350 bome
  • Oop land- het met knoffel geboer
  • Arbeidsbehuising
  • LOSGOED
  • Isuzu bakkie, pompe in die rivier
  • Vrieskaste/yskaste DSTV
  • Hankaste
  • WILD(Agent waarborg nie getalle nie-Ongeveer soos getel by waterpunte)
  • 12 Blouwildebeeste
  • 25 Rooibokke
  • 12Koedoes
  • Klipspringers
  • Ribbokke
  • Kleinwild ,varke Luiperds
  • Eienaar nie BTW geregistreer nie,DUS hereregte betaalbaar
  • Geen grafte nie en geen grondeis volgens die eienaar nie
  • Arbeider gaan saam die eienaar maar sal eers nuwe eienaar help om alles van die plaas te bemeester