Farm For Sale in Marken, Potgietersrus

ref# 482
Share
Asking Price : R 4 800 000 (296 296 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Potgietersrus Suburb:Marken Erf Size: ± 590 ha
Goeie wildsplaas-Marken 590ha R4.8m + BTW

Wildwerend omhein :geëlektrifiseerd-moet gediens word
verdeel in 3 kampe:15ha, 50ha(Teelkampe) en 535ha vir gewone wild.
Suipings in alle kampe asook 'n natuurlike pan.
Goei grassoorte en vreetbare bos en bome
Eskomkrag 3 fase
2 toegeruste boorgate-dompelpompe
Drupbesproeiing vir groente

Groot 3 slaapkamer huis, 2 badkamers, 2 leefareas, eetkamer, Kombuis, spens, opwas, 2 stoepe(toe)

Woonstel: 1 slaapkamer,badkamer,leefarea ,kombuis
Rondavel met 'n badkamer
Lapa
Slagkamer/koelkamer
Groot stoor-gedeeltelik toe en verdeel in vertrekke en 'n kleiner stoor
Varkhokke
arbeidsbehuising
Swembad-sal herstel moet word
Die infrastruktuur is veilig omhein

  • Die pad verdeel die plaas in 2 dele:
  • Infrastruktuur op 4 hektaar aan die eenkant van die pad en die wildsgedeelte aan die anderkant van die pad(594ha)
  • WILD
  • Koedoes 30-35
  • Rooibokke70-80
  • Steenbokke
  • Duikers
  • 2 Nyala bulle
  • Jong europese bosvarke(op hok)
  • INDIEN KOPER HOM WIL VERGEWIS VAN WILDSGETALLE KAN OP EIE KOSTES 'N WILDSTELLING GEHOU WORD
  • Opsioneel te koop:
  • 4 gouewildebees koeie
  • Swart rooibokram met 20 split ooie
  • Meule
  • Losgoed
  •  
  • VOORNEMENDE KOPERS MOET VOORAF GOEDGEKEUR WEES(MOET OOR TEN MINSTE 50% VAN DIE KOOPSOM BESKIK PLUS OORDRAGKOSTES ASOOK SEKER WEES VAN FINANSIERING VIR DIE RES