Agricultural For Sale in Lephalale

ref# 543
Share
Asking Price : R 7 500 000 (462 962 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 950 ha

select a 2nd currency

PUIK BEESPLAAS Ellisras/Lephalale 950ha R7.5m

(R7.5m Beesplaas) (R10.5m Bees en besproeiingsplaas)
Puik beesplaas met goeie soetveldgras
Wawiel kraalstelsel : 5 krale met 6 beeskampe
Drukgang en laaibank
Akasia,Matopi ,Rosyntjiebos
Kruisbessie en kurkbos
Watervoorsiening-Pyplyn vanaf Mogolrivier asook boorgat,maar nie toegerus -voed sementdam en watertenk
Boskamp
Geen eskomkrag op beesplaas gedeelte , wel by pomp wat water voorsien na die plaas
Binneplaas

  • Sandleemgrond
  • Seisonale pan
  • topografie-plat
  • Paas is wildwerend omhei
  • Wild:Koedoes,rooibokke,gemsbokke, kleniwild en varke
  •  
  • NB:BESPROEIINGSGEDEELTE KAN OPSIONEEL BYGEKOOP WORD, ONGEVEER 80 HA MET 15 HA BESPROEIINGSREG
  • PRYS MET BESPROEIINGSGEDEELTE INGESLUIT R10.5m