Farm For Sale in Lephalale

ref# 575
Share
Asking Price : R 5 400 000 (334 365 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Erf Size: ± 969 ha

select a 2nd currency

Wildsplaas 55km vanaf Ellisras/Lephalale 969ha- R5.4m

Goeie wildsomheining
Vrystellingspermit
Watervoorsiening vanaf pyplyding: lewer 3000 liter per uur.
Waterkostes:R1000 per maand
5 wildsuipings -gravitasie voorsiening vanaf dam
gronddam- seisonaal water
Pan- reg deur die jaar water, word in die winter aangevul

JAGKAMP
10 bed, grondvloer met loft, kookarea ,aparte ablusie
Boma Braai area
Jagkamp toegerus
Kragopwekker
Afdak met karavaan
Alle los draad en pale ingesluit
Ander losgoed soos met besigtiging sal uitgewys word

WILD:
Koedoes 40
Rooibokke 60
Tsetsebes 15(basterhartbeeste)
Blouwildebeeste 45
Gemsbokke 25
Zebras 15
Waterbokke16
Kleinwild en varke
NB: wildsgetalle kan verskil - koper kan op eie koste wildtelling hou indien hy defnitiewe getalle wil he.

VELD: rooileem en sandveld
Gras: soetveld
Bome : Hoofsaaklik Rooibos,Matopi.Maroela, akasias en Hardekool
Struike: Rosynjiebis, kurkbos en sekelbos
GEEN ESKOM KRAG

  • Algemeen
  •  
  • Goeie wildsplaas met verskeidenheid weidingtipes
  • Geen arbeiders op die plaas.
  • Na die wete van die eienaar geen grondeis.