Farm For Sale in Marken, Potgietersrus

ref# 600
Share
Asking Price : R 6 490 000 (401 857 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Potgietersrus Suburb:Marken Erf Size: ± 808 ha

select a 2nd currency

Prag Bosveld wildsplaas (BALTIMORE) 808ha R6.49m

Pragtige bosveld met asemrowende koppies en pragtige uitsig oor die plaas,Ongeveer 35 km vanaf Marken en 300 vanaf Pretoria

Plaas is hoofsaaklik plat met rooileem grond en sand
Ongeveer 10% koppies en 90% plat

Soetveld gras en veskeidenheid vreetbare bos en bome:

Bome: Rooibos, Maroela, Knoppiesdoring,Hardekool, Wildesering, Kameeldoring en besonderse mooi kremetartbome en wildevy in die koppies.

STRUIKE: Rosyntjiebos en Sekelbos

WILD IN VELD:
Koedoes 60-80
Rooibokke 300
Zebras 5
Gemsbokke 15
Goue wildebeeste: 28" bul en 4 verse
Kleiwild en varke

WILD IN KAMPE:
1 X Saalrug ram
5 x saalrug ooie
4 x swart ooie

3 x nyala ooie

WILD KAN NOOIT MET SEKERHEID PRESIES WEERGEGEE WORD NIE EN STAAN DIT 'n VOORNEMENDE KOPER VRY OM OP EIE KOSTES "N TELLING TE HOU

WATERVOORSIENING
3 Toegeruste boorgate (1x Sonpomp 2 x Elektries)

TEELKAMPE:
1 X 14 Ha en 1 X 20Ha (Bonnox draad en geëlektrifiseerd)

ELEKTRISITEIT
Eskom 3 fase, 25 KVA

HOOFHUIS(Elektries omhein met skuifhekke)
4 slaapkamers
sitkamer
eetkamer
kombuis
opwas
badkamer

Toe lapa met badkamer ,braai area en opwas
Apparte dek met buite braai

Stoor en parkeerarea

LOSGOED INGESLUIT:

Fiat trekker en sleepwa
3 punt skraper
voorlaaier(Front end loader)
Bossiekapper (Slasher)
vuurvegter
2 x quad fietse

TANS GEEN GRONDEIS TEEN DIE EIENDOM!

  • OM DIE BESONDERSE PLAAS TE WAARDEER KOM BESIGTIG DIE EIENDOM EN BRING SOMMER DIE WAARBORG SAAM
  •  
  • PLAASKOPERS MOET GEKWALIFISEERD WEES. MOET OOR TEMINSTE 60% VAN DIE KOOPSOM BESKIK ASOOK DIE OORDRAG KOSTES.
  • VERKOPER IS BTW GEREGISTREER , DUS KAN DIT MOONTLIK OP 'n 0% KOERS BELOOP OF 14% BTW BETAALBAAR