Smallholding For Sale in Lephalale

ref# 615
Share
Asking Price : R 3 700 000 (228 395 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:4 Bathrooms:2 Garages:2 Floor Size: ± 604m2

select a 2nd currency

Mogolrivier hoewe 12 ha Ellisras/Lephalale R3.7 m PUIK LIGGING

Mogolrivier oewer 615m
Twee titelaktes : 17 ha Onontwikkeld RR1.59m
250m rivierfront
: 12. ha Ontwikkeld R 3.7m
365m rivierfront
ONTWIKKELING (op 12,5 ha)
Grasdak huis met teel vloere 604m²
4 Slaapkamers
2 Badkamers (Hoofslaapkamer en- suite)
Stoepkamer by hoofslaapkamer
Kombuis met netjiese kaste
Aparte opwas
Eetkamer
2 Leefareas
Dubbel motorhuis , instap deur na die huis
Groot swembad en lapa
Woonhuis is toegerus met 2 x weerligafleiers, SABS goedgekeur
Tuin onder besproeiing.
Buite gebou met groot koelkamer (Motor moet herstel of vervang word)
Alternatiewe stoor geboue en arbeidsbehuising
1 x Boorgat
1 x Pomp in die rivier.
Waterregte 6 ha( 3 ha per Titelakte)
Vrugte bome- Verskeie soorte
Eiendom is in 'n BK geregistreer wat vir BTW geregistreer is.
NB sal moontlik BTW betaal

  • Die twee eiendomme kan gesamentlik of appart gekoop word