Smallholding For Sale in Lephalale

ref# 666
Share
Asking Price : R 5 300 000 (327 160 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:3 Bathrooms:2 Garages:2 Erf Size: ± 10 ha

select a 2nd currency

Pragtige aftree eiendom - Lephalale R5.3m

Mogolrivier kleihoewe 10.3 ha- 5km buite die dorp
Puik 3 slaapkamer woning
2 badkamers(1 en suite)
Oopplan leefarea/kombuis
Toe stoep
Groot onderdak kuier area
Swembad -verhit met solar
Netjiese tuin.Tuin onder besproeiing asook kweekhuis direk uit die rivier
Groot store : Gedeeltelik oop
Gereedskap stoor (toe)
Arbeidsbehuising met kookgeriewe
Dubbelmotorhuis vir klein voertuie
Dubbel motor skudunet parkering

Swembad het eie 5 000 liter tenk

Huis het 10 000 liter tenk met suiweraar en drukpomp
Gedeelte van wildskamp onder sprinkelbesproeiing
Huis is appart omhein van die regs van die wildskamp
Kleinhoewe is wildwerend omhein en geëlektrifiseerd
gronddam in wildskamp.
Swart rooibokram en 4 ooie
Nyala bul en 6 ooie
NB -Wildsgetalle mag dalk verskil op dag van besigtigging

Eskomkrag
Bystand kragopwekker wat inskop as eskom af is.

Losgoed:
Trekker met implimente(Bossiekapper, skraper en waterkar)
Grassnyer
Kragopwekker
2 x Quad motorfietse