Smallholding For Sale in Lephalale

ref# 717
Share
Asking Price : R 8 000 000 (495 356 EUR*)

Mortgage calculator

Deposit (R) Repayment period (years) Interest rate (%)

Monthly repayment:
Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:3 Bathrooms:3 Garages:2 Erf Size: ± 10 ha

select a 2nd currency

10 ha Klei hoewe Plot te koop - R8 miljoen

10 Hektaar plot baie naby aan die dorp
7 x 3 slaapkamer huis
Wild ingesluit: 2 Elande, 3 Nyalas, Volstruise
Bystand krag opwekker
Plot is wildwering omhein
6 Verhuurbare huise (1 x 2 slk en 5 x 3 slk huise)
4 van die huise het uitkyk oor die Mogol rivier.
Besigheid/Stoor word tans uitverhuur en het 'n inkomste van R12 000 pm
HOOFHUIS: Groot grasdak huis
3 slaapkamers almal en-suite + lugversorgings
Baie ruim kombuis, baie kaste
Aparte opwas / waskamer
Ingeboue koelkamer in kombuis
Baie groot lapa met swembad, ingeboude braaie en boma
Swembad omhein

LET WEL: EIENAAR IS VIR BTW GEREGISTREER