House For Rent in Lephalale, Lephalale

ref# 745
Share
Asking Price : R 13 000 (817 EUR*) per month Province:Limpopo City:Lephalale Suburb:Lephalale Bedrooms:3 Bathrooms:3 Erf Size: ± 920 m2 Floor Size: ± 203m2

select a 2nd currency

Netjiese 3 slk huis te huur naby Hoërskool Ellisras - R13 000 pm

Pragtige 3 slaapkamer huis te huur
2 Badkamers
Oopplan kombuis / eetkamer / sitkamer met lugversorging
Groot opwas kamer met kaste
Leef area / tv kamer
Kantoor met eie deur na buite of kan as ekstra kamer gebruik word met eie badkamer
Vloer oppervlakte - 203 m²
Afdak vir voertuie - 42 m²
Erf grootte - 920 m²
Huis beskikbaar 1 Maart 2019